2021-10-19

’n Lang, vreemde pad (Afrikaans Edition)

’n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met dié van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak ’n verterende vlam . . . tot ’n jaagduiwel op ’n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op ’n vreemde kronkelpad geplaas word.


Book Details

Book Title: ’n Lang, vreemde pad (Afrikaans Edition)

Book Author: Susanna M. Lingua

Book Category: -

ISBN: B00CRIJA9K